15 days
Phalaris SP / Russiesegras is uitstekende weidingsgras; immergroen en ryp bestand; GEEN blousuur maw diere wei direk op die gras; hoë protein inhoud; kan gedroog, gebaal en deur hamermeule verwerk word.
Wanneer plantjies uitgeplant word, moet die 6-8 weke klam gehou word, daarna kan water verminder word na gelang van behoefte.
Nie geskik vir droë land nie.
Ons verkoop sterk plantmateriaal – geen minimum bestellings.
Prys is R10-00 per pol (aflewering uitgesluit) Kom haal self of gebruik RAM Couriers vir aflewerings landswyd.
Spesiale aanbod: koop R5000-00 se gras polle en ontvang gras polle ter waarde van R1000-00 gratis (aflewering uitgesluit)
Paul Horn-083 282 7530 Skeerpoort, Noord-Wes
info@russiesegras.co.za / www.russiesegras.co.za
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
You've just been sent an email
that contains a confirmation link.
You will start receiving your vehicle as soon as you activate the via the link in the email.
Every time new Livestock feed Livestock in Gauteng are added, you will be emailed.