1 day
Inligting:
Ontwerp om aanvullings te beskerm teen o.a. reën
Verstelbare gewigte om die bak maklik op te lig
(counter weight)
Maklik hanteerbaar om tussen kampe te skuif
Pas gemaklik op bakkie
Stewig ontwerp om weerstand teen bulle te bied
Volume (twee sakke weerskante): 200kg
Ongeveer 20-25 eenhede per bak vir optimale
benutting
As standaard word die bak geverf
Werking
Wanneer die bak neergesit word, stel eers die
gewigte dat die bak oop is
Ná ‘n paar dae word die gewigte verder verstel
om die bak meer toe te maak. ‘n Bees het reeds
geleer waar die voer is en gaan voort om sy kop
in die bak in te druk. Ná ongeveer ‘n week kan
die deksel ten volle toe gehou word en ‘n bees
weet om dit oop te maak
Voordeel
Teen stygende koste van die voer maak dit sin
om te sorg dat aanvulling nie verlore gaan weens
weersomstandighede nie
Opsioneel
Die bak kan gegalvaniseer word
*Dit is egter duurder en die verlengde
lewensduur is nog nie vasgestel nie
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
You've just been sent an email
that contains a confirmation link.
You will start receiving your vehicle as soon as you activate the via the link in the email.
Every time new Feeding systems Other Livestock in Freestate are added, you will be emailed.
You've just been sent an email that contains a confirmation link.
You will start receiving your newsletters as soon as you activate them via the link in the email.
Every time a new newsletter is released, you will be emailed
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Have the dealer call you back
Once you submit your number to the dealer, they will be notified to call you back as soon as possible.