17 hours
V149: Tipwa met standaardklap
V131: Tipwa met outomaties oopmaakaksie vir
groente-hantering
V130: Tipwa met ekstensies
Komponente
Wielspoor 2,350mm
Tipvermoë: 45o
Ingooihoogte: 2,100mm
Bande: 560/60/R22.5
Stadium 5 teleskopiese silinder
Veer voor op bak om die impak op die trekstang
(drawbar) te verminder
Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang
(drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van
tipbak aaneen is, met ‘n ondersteundende raam vir
die bak
Werking
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van
werking. Die standaard-wa tip en met die gewig van
die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak
terugsak, haak die penne weer in om die klap toe
te hou. Die klap kan maklik afgehaal word. Met die
aartappelwa beweeg klap eers weg van bak sodat
moere nie teen klap druk nie.
Die breër band bied selfs beter gewigsverspreiding
Opsioneel
Massakante 600mm kante: 13m3
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
Thank you for your interest!
You've just been sent an email
that contains a confirmation link.
You will start receiving your vehicle as soon as you activate the via the link in the email.
Every time new Tipper trailers Van Zyl Staalwerke Agricultural trailers in Freestate are added, you will be emailed.
You've just been sent an email that contains a confirmation link.
You will start receiving your newsletters as soon as you activate them via the link in the email.
Every time a new newsletter is released, you will be emailed
Use the Camera function on your smart phone to scan the QR code
Have the dealer call you back
Once you submit your number to the dealer, they will be notified to call you back as soon as possible.