;
Pragtige uitsigte. In die Bosveld. 25km vanaf Thabazimbi. Deel van n Wildsplaas. 1. Kom parkeer en woon op hierdie Bosveldplaas in jou karavaan teen R2500p.m. in n kampterrein area, of op die oewer van die Krokodilrivier. 2. I.p.v. karavaan kan jy jou eie netjiese struktuur oprig of ons kan ook vir jou kwoteer en oprig. 3. Swaeltjies altyd welkom 4. Of ook beskikbaar is chalets, kampterrein en ablusie. 5. Raak ook betrokke met volhoubare selfsorg Boerdery. 6. Stap, fietsry e.a. op die Wildsplaas. Besonderse berge, klowe, kranse, vlaktes en pragtige uitsigte.....
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller
Never miss out!
Get notified whenever a new listing is added with the
following conditions:
Already Contacted!
You have already contacted Private Seller for this advert.
View more stock items from Private Seller