;
Back to search Results

R 28,000,000

Limpopo -
Last Updated: 1531d ago
Got Property

Condition Used

Property Farms Game Farm Lodge For Sale in GRAVELOTTE

Plaas te koop in n siektevry zone wat perfek is vir die teel van grootwild en of jag. Die masiewe ongetemde juweel is slegs 38km van Gravelotte, Limpopo. Die plaas is 1689 hektar groot wat uitstekende toestande het vir groot wild, die bestaande wild tans op die plaas sluit rooibokke, kudus,wildebeeste, kameelperde, zebras, nyalas en duikers in. Een van die vele voordele van hierdie hierdie lieflike stuk grond is die feit dat dit met n teerpad bekombaar is. n Asemrowende grasdakhuis met 3slaapkamers, 2badkamers en n gesellige stoep rondom die huis waarop jy n 360 uitsig het en die sonondergang en sonopkoms kan geniet. Verder is daar ook n 1slaapkamer woonstel en lapa om bosveld atmosfeer te geniet langs n kampvuur. Ander plus punte van die masiewe plaas is a toegeruste abattoir, 3toegeruste boorgate, groot dam en 3 watergate vir wild. Ook ingesluit is 6 water houers vir die opgaar van water met n kapasiteit van 45,000 liter water. Ander verbeterings op die plaas sluit in, n groot skuur, werkers akkommodasie en n groot uitgebreide network van grondpaaie op die plaas. Die plaas grens aan n seisonale rivier bed met groot prentjiemooi rivier bome en die omgewing is besaai met tipiese bosveld bome soos Acacias en Combrentums. n Geen jag beleid was gehandhaaf vir baie jare en die wild is uitters mak en ontspanne wat perfek is vir wild en voel besigtiging.

*Terms and Conditions apply.

Message the dealer

Already Contacted!

You have already contacted for this advert.
View more stock items from

More from Got Property
Get Alerts

Never miss out!
Get notified whenever a new listing is added with the following conditions:

Section-Trucks Property Farms Game Farm Lodge For Sale in GRAVELOTTE

Message the dealer

Already Contacted!

You have already contacted for this advert.
View more stock items from